Saturday, August 05, 2006

Optical Illusion

Ek is gewoonlik die eerste een is wat skepties is oor optiese illusies, maar hierdie video het my kop skoon dronkgeslaan. Toets dit bietjie uit...

I am always the first one to be sceptical about optical illusions, but this video just blew my mind. Try and see for yourself. (Best viewed in full screen).