R.I.P Afrikaansboytjie
Hierdie blog is lankal nie meer in gebruik nie... ek het Blogger verneuk vir 'n ander diens elders op die net.
Ek studeer tans joernalistiek op Rhodes Universiteit. Hoewel dit 'n heeltemal nuwe ervaring van 'English Only' is, deel ek graag my daaglikse ervaringe aan diƩ wat wil lees van hoe ek my identiteit as trotse Afrikaanssprekende probeer uitbou...