Wednesday, June 21, 2006

Vakansie

Hierdie is seker die laaste post wat ek sal maak voor ek op vakansie vertrek. Ek gaan vir twee weke by Die Burger in Kaapstad gaan werk en vir die res van die twee weke by SABC TV nuus in Port Elizabeth.
Hou dop vir al my berigte op die blog. Ek sal probeer om deur die vakansie so gereeld as moontlik te blog, maar dit sal dalk nie altyd so moontlik wees vir 'n gereelde update nie.