Saturday, June 17, 2006

Top 100 Celebs

Forbes het sy jaarlikse lysie van invloedrykste celebrities saamgestel en my gunstelinge en hul posisies op die lys is:
1. Tom Cruise
3. Oprah Winfrey
8. 50 Cent
10. Dan Brown
12. Donald Trump
19. J.K. Rowling
20. Brad Pitt
22. Dr. Phil
24. Celine Dion
34. Desperate Housewives
35. Jennifer Aniston en Angelina Jolie
Die res is te ver af om genoem te word. Gaan kyk self hier.